
Welkom by NG Gemeente Impalapark
Tuishawe, waar ons God verheerlik en mekaar versorg; vanwaar ons uitreik na die gemeenskap en hulle verwelkom.
Belangrike Inligting

Eredienste op Sondae in die kerkgebou en/of op ons Youtube kanaal:
Oggenddiens 9h00
Nuwe Lidmate
Eredienste, Laatmiddagoordenking en Oggendbybelstudies:
http://www.youtube.com/channel/UCX6OWa7tBio5cghbWQz8uAQ
Doop:
Skakel met die leraar
Doopaanmeldingsvorm:
Huwelike:
Skakel met die leraar
Begrafnisse en Roudienste:
Kerkkantoor – 011 918 1600
Bankbesonderhede:
NG Gemeente Impalapark
ABSA, Boksburg
Takkode: 630-342
Tjekrek: 0230 580 537

Kalender:
Geloofsbelydenisse:
Geloofsbelydenis van Athanasius
Fotogallery














Diensrade
Onderrig Diensraad
Voorsitter: Deon Styger – 082 882 7386
Voorskoolse en skoolgaande jeugbediening vind weekliks plaas, behalwe tydens skoolvakansies en oor langnaweke.
Kinderkerk 09:00 vir voorskool tot Gr 3, behalwe op Sondae waarop gereël word dat die kinders die gewone diens bywoon.
Jeug-GIG Graad 4 – 11 kom Sondagoggend 10h15 na die erediens bymekaar.
Jeugaande Vrydagaand/per maand (sien kalender)
Administrasie Diensraad
Voorsitter: Vincent van Dyk – 066 263 2703
Mediabediening
Ons gemeentebrief word maandeliks aan al ons gesinshoofde gestuur.
Om in die gemeentebrief te adverteer: Kontak die kerkkantoor – 011 918 1600
Epos: media@ng-impalapark.co.za
Webtuiste: www.onskerk.co.za/ngimpalapark/
YouTube: NGKerk Impalapark
Facebook: NGK Impalapark
Pastorale Diensraad
Voorsitter: Natasja Muller – 083 244 7163
Skakel asb die volgende ouderlinge vir hulp ten opsigte van:
Ouderling Siekesorg: Lezanne Schoeman – 084 652 9766
Ouderling Bejaardesorg: Johan van Staden – 083 562 7599
Ouderling Sterwensbegeleiding: Natasja Muller – 083 244 7163
1. Omgeegroepe
Jy is welkom om enige tyd by enige van die omgeegroepe in te skakel. Kontak gerus die groepleier.
Groep 1 Maandag
Groepleier: Dawid de Lange – 084 421 2228
Groep 2 Dinsdag
Groepleier: Duppie du Plessis – 083 227 4861
Groep 3 Woensdag
Groepleier: Dr Marius Gertzen – 083 235 6201
Groep 4 Donderdag Jong Werkendes
Groepleier: Dr Marius Gertzen – 083 235 6201
Groep 5 Donderdag
Groepleier: Willie Kemp – 082 561 6804
Groep 6 Donderdag
Groepleier: DW Lombard – 082 560 2983
Groep 7 (Immanuelgroep) Donderdag
Groepleier: Christene Minnie – 083 868 6606
2. Siekesorg
Kontak asb die kerkkantoor met die volgende inligting: naam van ongestelde persoon, ongesteldheid, huis/hospitaal, naam van hospitaal en saal.
3. Gebedsgroep
Sondae om 08:30 in die gebedskamer.
Kontak: Kerkkantoor – 011 918 1600
4. Silwerkring
Kennisgewing van besonderhede sal vooraf gegee word.
Kontak: IG de Jager – 072 380 3466
5. Aksie-vir-Vroue
Kontak: Sonja Joubert – 083 277 8424
Diensgetuienis Diensraad
Voorsitter: Andre Schoeman – 079 696 5695
1. Uitreik aksie
Ons gemeente is betrokke by die uitreikaksie Hope-in Christ saam met NG Gemeente Differentia wat behoeftige mense in Boksburg-Noord help. Enige iemand is baie welkom om betrokke te raak by hierdie uitreikaksie.
Kontak vir: Lydia Kirstein – 074 990 3094
2. Broodjieprojek
Indien jy wil help met die maak van broodjies vir minderbevoorregte skoolkinders,
Kontak: Issie Botha – 011 973 1510
Erediens Diensraad
Voorsitter: Leonie Gertzen – 072 596 6973
1. Erediensbediening
Ons soek nog lidmate wat bereid is om te help met dankofferinsameling en nagmaalbediening tydens eredienste.
Kontak: Ronel Delport – 083 462 2480
2. Blomme in die kerk
Kontak: Helet Styger – 082 990 0505
3. Verwelkoming
Kontak: Hannelie Dunn – 082 997 7717
4. Tee en Koffiebediening
Kontak: Lezanne Schoeman – 084 652 9766
5. Sekuriteit
Kontak: Johan van Staden – 083 562 7599
6. Tegniese ondersteuning
Kontak: Justin Dunn 082 822 4482
Kontak Kerkkantoor
Saakgelastigde
Jo-Ann Broodryk
Tel no:
011 918 1600
Epos: ngip@absamail.co.za
Kontakbesonderhede
Leraar
Dr Marius Gertzen
Sel no: 083 235 6201
Adres:
Alouette str 31, Impalapark
Epos: mariusgertzen@gmail.com
Kerkkantoor
Kantoorure:
Annalien van Staden – 07:00 – 12:00;
Jo-Ann Broodryk – 12:00 – 17:00
Ook Sondagoggend na kerk.
Saakgelastigde
Jo-Ann Broodryk
Tel no:
011 918 1600
Epos: ngip@absamail.co.za
Admin Beampte
Annalien van Staden
Tel no:
011 918 1600
Epos: kerkkantoor@ng-impalapark.co.za
Posadres:
Posbus 15013,
Impalapark, 1472
Adres:
Canadairlaan 8,
Impalapark
GPS:
S26°09’47.0″, E28°15’46.2″
Musiekleier
Theo Boshoff; Sel no: 079 307 5810
Koster
Stefaans van Heerden; Sel no: 084 800 8738
Faktotum
Dawid de Lange; Sel no: 084 421 2228