ALGEMENE INLIGTING
Leraar
Ds Marco Koch
Tel: 071 496 1160
Kerkkantoor
Skriba: Romijn Scheepers
Tel: 023 007 0401
E-pos: admin@ngkerktulbagh.co.za
Waarnemende koster: Robert Herbst
Tel: 076 604 6958
Kantoorure: Maandag tot Vrydag
08:30-11:30
Bank
NG Kerk Tulbagh
FNB
Reknr. 62011828649
Takkode 200307
Nuwe lidmate wat by die gemeente wil inskakel, is baie welkom om die kerkkantoor te kontak.
Indien jou kontakbesonderhede verander het, laat weet ons asb!
Opnames van ons dienste is op YouTube beskikbaar.
PROGRAM
2 Desember 2023
Kersfees in Somer
Hekke open 16:00, Kersspel begin 18:00
3 Desember 2023
Nagmaal 09:30
Sondagskool / Kategese
10 Desember 2023
Erediens 09:30
Sondagskool / Kategese
Dankoffers / Deuroffers: Gemeente-ontwikkeling
17 Desember 2023
Familiediens 09:30
24 Desember 2023
Familiediens 09:30
25 Desember 2023
Kersdiens 09:00
31 Desember 2023
Familiediens 09:30
7 Januarie 2024
Familiediens 09:30
14 Januarie 2024
Familiediens 09:30
21 Januarie 2024
Erediens 09:30
Sondagskool / Kategese
Dankoffers / Deuroffers: Kweekskool
28 Januarie 2024
Erediens 09:30
Sondagskool / Kategese
DIE SKAKEL
Klik hier vir die Skakel, ons kwartaallikse gemeentenuusbrief.
AFKONDIGINGS
Klik hier vir ons afkondigings in pdf-formaat.
SNAPSCAN
Gemeentelede kan nou SnapScan gebruik om hulle offergawes of kollekte te betaal.
Hoe werk dit?
- Laai die Snapscan-app op jou slimfoon af en registreer.
- Skandeer die kerk se unieke QR-kode met jou slimfoon.
- Tik die bedrag in wat jy wil gee en kies waarvoor die betaling bestem is.
- Bevestig die oordrag met jou persoonlike PIN.
Die fondse word dan na die kerk se rekening oorbetaal. So maklik soos dit!
VORMS
As jy nie die afgelope jaar ’n vorm met jou lidmaatbesonderhede ingevul het nie, laai een hier af en stuur dit asb na die kerkkantoor. Ons is besig om ons lidmaatregister by te werk, maar het jou hulp nodig.
VERSLAE
Die volgende verslae het uit die ontdekkingsfase van die brugproses gespruit:
- Die gemeentestorie
- ’n Gemeenteprofiel (statistiek)
- ’n Gemeentekultuurverslag
- Ons gemeenskap se demografie
- ’n Gemeenskapsanalise en aanvullende verslag
KONTAK DIE KERKKANTOOR
Skriba: Tania Heyns
Tel: 023 007 0401
E-pos: admin@ngkerktulbagh.co.za